Van Coke Kartel Huissiek Gebede Lyrics

sponsored links
Het jou probeer wakker maak
al sou 'n dag in die bed vir my ook nog leer om jou na te aap
dit was jy, luiaard, wat deur my mond praat.
Die gees het hierdie liggaam verlaat
Moenie jouself oor die lyk bekommer nie
Bedaar, die kis en die grense skuif nou nader aan mekaar
Refrein:
Huissiek gebede wat hoes deur die strate
Dis al lankal te laat
Ons het meer as suurstof nodig
laat die nag ons nie blind maak
Huissiek gebede wat hoes deur die strate
Het nooit die moed gehad
Ek wou jou verneder toe jy my mislei
Jy weet presies wie ek is
dis jy, lafaard, wat deur my mond praat
Die gees het hierdie liggaam verlaat
Moenie jouself oor die lyk bekommer nie
Bedaar, met pêrels vir oë maak die skatte in die hemel bymekaar

Refrein (x2)
Skop, Skiet & Donner Track Listing
CD 1
  • 1 Voor Ons Stof Word
  • 2 Ondier Kom!
  • 3 Huissiek Gebede
  • 4 Maniac
  • 5 Man Sonder Missie
  • 6 Spookstad
  • 7 Cocaine
  • 8 Skadu's Teen Die Muur
  • 9 Bitterpil
  • 10 Die Laaste Sondag
  • 11 Raad Vanuit Twee Oorde (Acoustic Version)
  • 12 Algehele Kontrole (Acoustic Version)
  • 13 Ondersteuning Geweier (Gospel Version)
  • Artists A to Z: