Van Coke Kartel Nevermind Lyrics

sponsored links

Ek het 'n ongewone verklaring
Ek weet nogsteeds niks nie
En ek gee nie om nie
Ek sal eerder ophou praat
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Dit is eienaardig hoe hulle ons geleer het
Dit is interessant hoe lank ons daaran wou vasklou
Ek sal eerder my bewussyn verloor
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Wie's Bang Track Listing
CD 1
  • 1 Nou of Nooit
  • 2 Dis 'n Land
  • 3 Dankie, Ek Is Veilig Hier
  • 4 Doodsdreigemente
  • 5 Brein Verloor
  • 6 Tot Die Son Uitkom
  • 7 Einde Van Die W√™reld
  • 8 Moenie Dink Nie
  • 9 Chaos
  • 10 Wie's Bang
  • 11 Nevermind
  • 12 Vir Almal
  • Artists A to Z: